Pers
Forever
http://www.youtube.com/watch?v=4-94JhLEiN0
Gaan kyk asseblief.
Stunning!!!!  The way its meant to be.
xxxx
Hugs
Mis julle almal baie.
Random ramblings
Vir my is dit is ‘n alewige gesoek na balans.  As die plaveisel klaar is, dan sal…..  As ons ons eie huis besit, dan sal……  As die kinders net eers bietjie groter is, dan sal…..  As ons net eers ons skuld afbetaal het, dan sal…..  As ek net die kaste regpak, dan sal…… As, as, as.
Die laaste paar maande voel dit vir my asof ek my lewe uitstel totdat dit of dat net eers uitgesorteer is.  Eers moes die Kerstyd verbykom.  Toe moes die plaveisel klaar kom, nou moet die rommel weggery word, die garage moet reggepak word, die afgekapte bome lê dwars oor die wasgoeddraad (okay, darem langs die wasgoeddraad), nou lê die winter voor en ek wil weghardloop!
Mens hoor so baie dat die lewe is wat met jou gebeur terwyl jy wag dat jou lewe moet begin.  Wil ek regtig so baie van my “verloor” terwyl ek wag tot alles uitgesorteer is sodat ek kan begin leef?
As werkende ma is my tyd so beperk.  Daar is op hierdie stadium geen niks tyd vir my en manlief nie, wat nog te sê van tyd vir myself.  Alle vrye tyd word opgedeel, nie altyd regverdig nie, tussen kinders en huis dinge.
Wat gaan my kinders van my onthou?  ‘n Mamma wat kaste reggepak het, speelgoed uitgesorteer het?  Of ‘n mamma wat plat op haar gai langs hul op die vloer gaan sit het en puzzles gebou het?  Wie wil EK wees?  Natuurlik die mamma wat alles laat staan en puzzles bou.  Maar is ek regtig op hierdie stadium daardie mamma vir my kinders?  Oor die algemeen glo ek dat ek dit redelik reg kry.  Maar kinders is nie stupid nie.  Hulle kan mos sien my aandag wil, wil wegraak na die wasgoed wat nog weggepak moet word….
O toggie, maar ek kan darem kerm.  Miskien moet ek my blog se titel na “Estelle kom kerm gou” verander.
Ek was 9 April weer by my ONGELOOFLIKE, FANTASIESE en sommer op die koop toe, STUNNING, psigiater.  My medikasie het verdubbel, verander en ander is gestaak.  My lyf sukkel om met die nuwe goed saam te werk.  Ek is absoluut gedaan en wil net slaap, het hoofpyn, my maag brand en my koppie mis so nou en dan ‘n beat. (Brain Zaps)  Maar dit gaan blykbaar net ‘n paar dae vat voor ek weer “myself” is.  My wonderlike, dierbare man het my gister laat slaap tot 6u die aand!!  Self die kinders by die skool gaan haal, kos gemaak en hul besig gehou.  My engel met die breë skouers.
En met daardie beskrywing het ek sommer ook ‘n probleem.  “Myself”.  Wie is dit?  Is dit die Estelle met of sonder haar meds?  Is ek nie maar net besig om met chemiese ingryping “myself” meer aanvaarbaar te maak nie?  Die growwe kante te slyp nie?
Ek was nog altyd baie kreatief en skeppend. (Maak nie saak of ek goed is of nie, ek hou van wat ek doen.)  Maar die meds maak dit dof.  Ek brand om te skilder, om die terpentyn en olieverf te ruik.  Om met vuil en gevlekte naels rond te loop.  Maar daar kom niks uit nie!!!!!!!! Die canvas bly net so bleek en onaangeraak daar staan.
En flippen hel, ek mis my man.  Ek mis sy lyf.  Ek mis sy dag oue baard in my nek, sy warm asem wat vir my sê hoe mal is is oor my.  Ek mis sy arms wat om my vou, en my so toevou sodat ek seker is ek kan vir ewig net daar wegkruip in sy groot sterk arms, sodat ek nooit weer hoef seer te kry nie.  Nooit weer die “music” hoef te “face” nie.  Ek mis ons geselsies om ‘n hopeloos uitgebrande braaivleis vuur.  Ek mis sy stories oor die olifante wat in die pad by Katima ronddraai.  Ek mis my man wat nooit nodig gehad het om sy vrou ook te moes oppas nie.  Ek mis “myself”.
Ek is desperaat vir balans.  Maar is die balans wat ek nou in my lewe het nie juis gebalanseer nie?  Is dit nie maar net my lot om ongebalanseerd te leef nie?  “Solank daar balans is” hoor mens altyd.  Maar is my gat-oor-kop-donner-na-een-kant-toe balans nie ook maar balans nie?
Berge toe
Oupa en Ouma aan pa se kant vat elke jaar die kleinkinders sodra hul van doeke af is met vakansie.  Die oudstes trek al by 15 en dan Franco wat byna 5 is.  Die ouderdomme van die res is daartussen.  Van die 9 kleinkinders het net Mia nog nie saam gegaan nie. Tegnies gesproke is sy van die doeke af, maar sy is volgens ma nog te veel baba.
Hierdie jaar is die klomp Drakensville ATKV oord toe.  Boetie het ‘n slaapsak gekry en was baie opgewonde om die nuutheid uit te toets.  Maar die weer was baie lekker en die slaapsak was absoluut.  (Wat ek toe natuurlik dadelik moes hoor nadat hul terug gekom het!   )
Elke aand het pappa getrou gebel en ons almal het so in die ry af met boetie gesels.  Sussie wou net heeltyd weet : “Oetie, waar jy is?”  En dan vertel hy met groot vermaak vir haar dat hy “hier” is.  Ai.
Gisteraand het hul terug gekom.  En die benoudheid van iets wat gemis word is sommer dadelik weg.  Mense, dis darem asof jou kinders gebore word sodat hul lyfies soo ‘n legkaart stukkie by joune inpas.  Dit was darem lekker om daardie maer ou lyfie met die knop gatjie weer in my arms te hê!!!
Die kuikens is weer almal onder ma se vlerk.  Tot volgende jaar, wanneer daar nie eers enetjie vir troos gaan agterbly nie……
Ek skop nog
Ek skop nog  :)  Al is dit ook nou net die laaste paar stuiptrekkings voor ek verdwyn onder my elke dag se gerondskarrel…  :0
Is jy stapel gek!!!!!!??????
Ek’t vanoggend amper my kar omgegooi oppad werk toe.  Ek draai in ons hoofstraat in, nadat ek die kinders by die kleuterskool gaan aflaai het.  Op een van die besigste interseksies (daar is 2 skole weerskante van die straat, met busse en ouers in hul tientalle wat kinders aflaai) draai ‘n vrou in die ander rigting.  En dis hier waar ek dit toe nou heeltemal verloor.  Haar dogtertjie, nie ouer as 3 nie, hang met die helfte van haar lyfie by die venster uit.  Die onskuldige ou dingetjie geniet dit natuurlik vreeslik, met die boksterte wat waai in die wind is sy salig onbewus van die gevaar wat haar ma haar toelaat om in te wees.
Ek draai toe sommer in die eerste straat af en ry terug in die rigting waarin die ma gery het, maar ek kon hulle nie opspoor nie.  Ek was reg om die vrou se fortuin vir haar te vertel.  Weet sy dan nie hoe gevaarlik dit is nie??
Daar is baie dinge waarmee my kinders wegkom, maar as ons in die kar klim is die reëls duidelik.  Jy sit stil, niks hang iewers buite die venster uit nie, en jy klouter nie rond nie.  Altwee van hulle het karstoeltjies.
Ek sit nou met ‘n tameletjie van ‘n probleem.  Franco (amper 5!!!) word nou bietjie groot vir sy stoeltjie.  Dus word hy soms toegelaat om voor te sit, met die veiligheidsgordel stewig om sy lyfie.  Ek sien nie kans vir ‘n “Booster Seat” nie, omdat my naaste familie 600km van ons af bly, moet die stoeltjie (soos sy huidige ene) kan tilt sodat hy lekker gemaklik kan slaap op die lang pad. En omdat ons tot 9ure ry (ons stop baie dat die lyfies kan rus) moet hy gemaklik wees.  Op hierdie stadium kry my seuntjie swaar omdat die stoeltjie nie regtig meer pas vir hom nie, maar ek is nog nie reg om hom te laat maak soos hy wil nie.
Maar om jou kind se veiligheid so voor die hand liggend as niks af te maak….  Wat is nou beter?  ‘n Kind wat vir jou kwaad is, gil en baklei, of om jou kind se bebloede lyfie van die die teerpad te moet optel?
Wil nie wees nie, maar is
Ek kan nie glo die jaar is nog nie eers deur die eerste maand nie, en al klaar voel ek of ek nie die einde van die maand gaan haal nie, wat nou nog gepraat van die einde van die JAAR!!
Oor my figuur(tjie)  :grin:  is ek nie meer te vreeslik gekwel nie.  En die probleem hiermee is nou uiteraard dat die “nie gekwel wees nie” op die skaal begin wys.  Maar motivering is daar op die stadium nie van sprake nie.  En soos ek noudie dag vir Ingrid e-mail, solank die algemene windrigtings nog in lyn is…… ”sug”.
Op 33 is ek bevry van die idee van ‘n “perfekte” lyf.  Maar, wanneer jy die syfers op papier neersit, lyk dit, wel, dit lyk na, uhm, dit lyk na vooruitgang   :mrgreen:    …… 6,8,10,12,14!!!
My man is ‘n engel.  Hardwerkend, wonderlike pa, handig, selfversekerd, hulpvaardig, sensitief vir my buie, ongelooflik sexy, ligte pyn in die agter end……..  Dis lelik nê.  Maar dit voel darem net deesdae of hy OEFEN om die wasgoedmandjie te mis!!!!!  Ek sal eerlik wees.  Al was hy ‘n huge pyn in die agter end  gewees, het ek hom nog maar steeds weer elke keer gekies.
En dan is daar die huis, wat vir my daagliks meer deurmekaar word, minder soos ek wil hê die “prentjie” in my kop moet wees.  Dit nou alles ten spyte van ‘n regpak sessie in Desember.  Ek baklei ‘n verbete stryd teen die kinders se vermoë om alles uit te pak en met niks te speel nie en ook teen die betroubare ou Regina se motto van - “uit die oog, uit die hart, alles op ‘n knop in die kas.”  En waar kry ek tog tyd om te sorg dat die wasgoeed gewas en droog is @ die tyd wat sy kom werk?  Net sodat sy HAAR nie moet ooreis op haar rype 60 jaar nie!
Daar is kosblikke en kinders en omsendbriewe en bedelbriefies en hartseer kinders en kinders wat nie van jou heup wil af by die skool nie en winkels toe gaan en hondekos koop en honde bad en kinders wat nie wil bad nie en dan nie wil uit die bad nie en ‘n versteurde slaaptyd roetiene en kinders wat nie wil deel nie en kinders wat altwee op een skoot wil sit en Heidi vir die biljoenste keer en opstaan en kosblikke en kinders wat nie van jou heup wil af by die skool nie.
En dan is daar my kop.  Wat besig is om my weer rond te neuk.  Hy’t te vertelle dat ek baie maklik kan kalmte kry.  Daar is maniere.  Maar ek stuur vir hom so vinnig in sy moer in, en sluk my pilletjie nog meer gereeld.  Nie eers een milisekonde laat nie.
En ek huil by my man omdat ek dom voel in gesprekke, bloot oor ek nie my bek oopmaak en praat nie.  Ek huil by my man omdat ek soveel aangejaag het, dat ek nie weet hoe om myself vir “HULLE” te wees nie, te bang vir seerkry, te bang dat ek dalk een van my eie unieke stellings moet verdedig en kop verloor.  Te bang om die waarheid aan te raak want “HULLE” is ‘n oormag.
My kop is sif, my vel is sif.  Sif gerook, sif ge”nie worry oor plooie as jy 20 is nie”.  Ek wil myself in ‘n duisend kloon, dalk dan kan ek die troepe uitstuur en elk toelaat om sy eie battle te fight en nie almal op dieselfde tyd op een slag in my kop nie!!!!
Ek wil bly waar ek “gou-gou” by die psigiater kan inpop.  Gou-gou my meds kan check en verander.  ‘n Keuse het watter produk en by watter winkel.
Wat het hierdie hele stortvloed aangebring -
Franco is nie gelukkig met sy nuwe juffrou nie.  Dit het hy teen die 2e dag besluit, en niks bring hom van stryk nie.  Franco wil nie terug gaan skool toe na ek hom vir swem lesse gevat het nie.  Franco huil en gooi sy armpies na my toe uit as ek moet loop.  Ek wat moet loop en my kind (manipulerend of de not!!) moet los laat hy huil en tot bedaring kom by ‘n “vreemdeling”.
Ek wat moet loop, want ek was alreeds ‘n uur van die werk af om hom dieselfde geleenthede as ander te kan gee, en ‘n uur moet terug werk en hom nog langer nie sien nie.
En my klein pienk poppie Mia.  Wat na 10 weke uiteindelik begin gewoond raak aan die skool.  Uiteindelik die laaste 3 skooldae nie gegil het as ek haar afgee nie.  My pienk spookasem dogtertjie, wat vanoggend weer gehuil het.
Huisvrou, ek is laat…..
Marelise.  Baie gelukkige verjaardag vir jou.  Ek’t nie vergeet nie.
Groete vir Sproete en Dankie vir die Blomme
Wat ‘n jaar!  Ek voel tot op die been moeg.  Ek groet vir nou.  Dankie aan almal wat hier kom draai het.
Mag jul ‘n ware Christus fees beleef, Sy liefde en genade jul vervul.  Mag jul in die nuwe jaar met nuwe moed en idees instap en die wilde perde bloots ry.
Liefde
xx
Ek dink nie, vandag sê ek net!!
Ek het my kosbare kinders dag na dag vir onderskeidelik 4 en 2 jaar na jou toe gevat om te versorg.
Soms het hulle gewillig gegaan, meeste van die tyd moes ek Seuntjiekind dreig!
Ek het hulle elke dag in jou hande gelaat met die vertroue dat hulle die liefde sal kry wat jy belowe het.
Jy het gelieg.  Jou tweegat jakkals!!!  Ek het my instink nie vertrou, het my ore uitgeleen vir ander se slimgatgeit.
Ek sal jou vir altyd haat.  Lelike keuse van woorde?  Tuffies vir jou!!  Jy het my kinders emosioneel afgebreek.
Hoekom?  Hoe kon jy so vals wees.  My hart is vlenters.  Ek huil vir my kinders en  kan nie glo dat jy na ‘n onskuldige kind kan kyk en nogtans jou rug op hulle draai en jouself dood maak vir hul behoeftes!!
Ek weet nie hoe ek jou gaan hanteer as ek jou ooit weer sien nie.  Daar sal iewers selfbeheersing moet vandaan kom.  Ek forseer myself om jou nie te gaan opsoek en te lyf te gaan nie.
Hoekom?  Antwoord net dit vir my.  Dalk kan my siel dan rus!
Weet jy, eintlik gaan dit nie goed nie
Ek was vandag by ‘n roudiens.  Wat my opgeval het, is hoe die mense sommer om twee keer te dink antwoord as daar gevra word “Hoe gaan dit”  die outomatiese antwoord?
Goed dankie!
Hoekom doen ons dit?  Sou dit wees om die onaangemaklikheid te vermy as die antwoord “Baie sleg” of “Regtig nie goed nie” sou wees?  En wat doen mens dan?  Vra uit? Simpatiseer?  Ignoreer dit?
Ek self doen dit ook.  Jy glimlag jou colgate smile, en die gesprek gaan aan.  Maar DAN begin ons moan.  Oor die weer, die regering, die nuutste skandaal ens.
Sou dit nie beter vir almal wees as ons net opreg kon antwoord nie?  En sou dit nie ongelooflik kon wees as jy kon antwoord:”Dit gaan nie so goed met my nie, maar dis persoonlik en privaat en wil nie daarop uitbrei nie.”
:)  Ek kan al klaar vir my ‘n hele paar stywe nekke voorstel van verergdheid.  Ek meen, hoe durf jy nie jou lewe met my wil deel nie?
Ek wonder maar net.
Blat - Blogs for South African bloggers